Ken die tekens van seks- en pornografieverslawing


Isolasie en die soeke na intimiteit is van die kenmerke wat seks- en pornografieverslawing aanwakker – kenmerke wat deur die pandemie vererger is. Hoe kan geliefdes ‘n persoon ondersteun om die nodige hulp te kry? Wanneer is dit ‘n diagnoseerbare verslawing?