Slagoffer van mensehandel vertel


Mensehandel, en al hoe meer vermiste kinders wat aangemeld word, is ‘n daaglikse realiteit in Suid-Afrika. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Elanie Kruger, ‘n slagoffer van mensehandel, oor haar ervaring, en die werk wat sy doen om vermiste kinders en mense te probeer vind en rehabiliteer. Dit is belangrik om te onthou dat daar NIE ‘n wagperiode is om vermiste persone aan te meld nie. Skakel die Suid-Afrikaanse Mensehandel-lyn by 0800-222-777.

Lees en luister meer oor mensehandel

https://www.rsgplus.org/aktueel/wetenswaardig/skokfeite-oor-mensehandel/