Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie


Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Kan testosteroon-aanvullings jou spermtelling laat daal?
3. Waarom kry sommige mense met hoë tiroïedvlakke uitpeuloë? (Lees en luister meer oor tiroïed-funksie.)
4. En, wat is die werklike verband tussen sooibrand en kanker? (Lees en luister meer oor sooibrand.)

Mari Hudson praat met vier spesialiste oor dié vrae.

Luister hier na die volledige program: