Kom geniet die KKNK!


Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is vanjaar terug op Oudtshoorn en almal is welkom! Bring al die swarigheid wat druk, en kom haal asem in die Klein Karoo van 29 Maart tot 3 April 2022.

Moenie die geleentheid mis om jou gunstelingakteur- of sanger by vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees raak te loop nie! Soos gewoonlik sal daar op Oudsthoorn gekuier word, so opskud en koop jou kaartjies by Webtickets voordat dit verdwyn! Jy wil beslis gaan skouers skuur met die room van die land se kunsbedryf. Kom KKNK toe van 29 Maart tot 3 April 2022. Meer inligting by www.kknk.co.za. Bepalings en voorwaardes geld.