Kultuur
CategoryNUUT: Hoe verklaar jy musiek?
RSG se nuwe musiekreeks, HOE VERKLAAR JY MUSIEK begin op 3 April om 10:05.
Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou. Dié sla…
Kom geniet die KKNK!
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is vanjaar terug op Oudtshoorn en almal is welkom! Bring al die swarigheid wat druk, en kom haal ase…
Luister weer: Die Chinese gemeenskap in Suid-Afrika
Alhoewel China die derde grootste land ter wêreld is, het dit die grootste bevolking.
Daar is sowat 7-miljard mense op die aardbol, so…
Donderdagaand: NP van Wyk Louw se gedigte
Augustus is NP van Wyk Louw-maand hier op jou stasie. Dis vanjaar 50 jaar sedert sy dood in 1970. Louw is een van die reuse van die Afrik…
Ndlovu jeurgkoor bekoor op America’s Got Talent
Die Ndlovu jeugkoor van Limpopo het pas die beoordelaars – die kritiese Simon Cowell inkluis – omgeboul in die 14e seisoen van America’s …
Johan nooi jou na RSG se 25e KKNK
Dit is die 25ste jaar wat RSG van die KKNK op Oudtshoorn uitsaai. Die regstreekse RSG-uitsendings is van 21 tot 27 Maart van die geel kol…
Kaapstad Karnavallers bekoor in Hong Kong parade
Lede van die Kaapstad Karnival het Hong Kongers onlangs tydens die Cathay Pacific Internasionale Chinese Nuwejaars Parade bekoor. Hulle h…