Kommer oor die gehalte van Oranjerivier se water


Die Gariepdam

Inwoners van die Oranjerivier-omgewing is vir ‘n geruime tyd al bekommerd oor die gehalte van die water. Georganiseerde landbou, boere en ander individue het Gariepwatch gestig om die probleem aan te pak. Koos du Pisanie het by Fritz Bekker meer hieroor gaan uitvind.

Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid gee raad oor die voorkoming van bosluisweerstand.

Die Bonsmara Genepoel se produksieveiling vind op 27 April plaas, en Wiep Joubert vertel ons meer.

Luister hier na die potgooi van RSG Landbou: