Kyk só na Andromeda, ons sustergalaksie


Hoe gaan ‘n mens te werk gaan om ons sustergalaksie, Andromeda, te sien en het ‘n mens ‘n teleskoop nodig? Die stelsel sit tans bokant die noordelike horison, regs onder die Pegasuskonstellasie.
Kyk ook:

Lees ook:
http://www.sci-news.com/astronomy/andromeda-galaxy-07663.html

https://www.discovermagazine.com/the-sciences/how-big-is-the-andromeda-galaxy

Waarom word die name van hemelliggame verander? Die span vertel wat die nuwe naam van Ultima Thule is. Dit is ‘n voorwerp wat deur New Horizons afgeneem is en in die Kuypergordel lê.

Daar is ook ‘n interessante vraag oor watter oppervlak van die maan werklik sigbaar is.