Landbou: Appels & pere; Son-oonde; Bees-leukose; Varkpes


  • Wakkerstroom in die Witzenbergvallei is bekend vir hulle appels en pere, en het verskeie toekennings by vanjaar se Ceres Fruit Growers-toekenningsgeleentheid ontvang.
  • Dr. Leon Prozesky praat oor die voorkoms van beesleukose in melkkuddes.
  • ‘n Boer van Prieska, Johan van Wyk, vertel van die sonoonde wat hy maak.
  • Johann Kotzé van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie praat oor varkpes wat onlangs op ‘n plaas in Gauteng uitgebreek het.