Landbou: Merino’s; appels; kuilvoerververliese


Geelbek Elite Merino’s maak op 21 Julie vanjaar geskiedenis wanneer hulle sestigste ramveiling aangebied word. Stefan Naudé gesels oor dié stoet.

Dr. Elke Crouch van die Universiteit van Stellenbosch vertel van ‘n unieke navorsingsleerstoel, en hoe die binneverbruining van appels nou deur middel van navorsing beheer kan word.

Richardt Venter van AgSci gee raad oor hoe om kuilvoerverliese te beperk.