Landbou: Proefplase; vleiswetenskap; presisie-besproeiing Home Landbou Gepubliseer op 18/11/2020. Hoe lyk die toekoms van proefplase in Suid-Afrika? Dr. Cletos Mapiye, ‘n vleiswetenskaplike van Stellenbosch Universiteit, het onlangs ‘n Afrika-toekenning vir sy navorsing ontvang. Willem Botha van Netafim praat oor die beplanningsproses vir presisie-besproeiïngstelsels. Volledige Lys