Landbou: Wyndruifoes; Winston South Devon-stoet


Winston South Devon beeste

Volgens Nederburg was die afgelope wyndruifoes laat en lank, wat ideaal is vir geurontwikkeling.

James Miller van die Winston South Devon-stoet in die Cathcart-omgewing vertel van hulle prestastie by vanjaar se 2021 SA Stamboek Elite-toekennings.

Ons vind meer uit oor ‘n mielie-opbrengsuitdaging tussen twee boere van Prieska.

Stephan Pietersen van Work Accident Support gee raad oor die registrasie van werkers by die Vergoedingskommissaris.