Lien Botha en Marié Heese gesels oor hul boeke


Ilse Salzwedel gesels met Lien Botha oor VIN, haar tweede roman, en met Marié Heese, skrywer van DIE UURWERK KANTEL, wat saans op RSG voorgelees word. Ilse vertel meer oor die wenners van die LAPA Jeugromanwedstryd. Johan Myburg het nuus oor die langlys vir die Women’s Prize for Fiction, die Booker Internationalprys vir vertaalde werk en twee nuwe boeke deur Cormac McCarthy.