Luister weer na Paasdrama ‘Lam vir die Pase’


Lam vir die Pase beloof om die luisteraars ‘n blik te gee op die omstandighede van gewone mense wat in ‘n oogwink verander.

Skakel gerus in op Goeie Vrydag om 14:00 vir Lam vir die Pase net hier op RSG.

Luister hier na die volledige drama:

Die storie
Moses keer terug na die Isrealiete met ‘n boodskap. Wie gaan luister en wie gaan dit verwerp? Lam vir die Pase is die Paasdrama op Goeie Vrydag 14:00 net hier op RSG.

Die akteurs en rolle
Dié drama is opgeneem in Johannesburg met ‘n gedugte span akteurs soos Elzabé Zietsman, Henriëtta Greyffenberg Plattner, Duncan Johnson, Claudia Jones, Dihan Keun, Kaz McFadden en Francois van Rensburg.

ROLVERDELING:
Karakter Akteur
Farao Duncan Johnson
Mopet Dihah Keun
Sedek Kaz McFadden
Agsa Claudia Jones
Sifra Elzabe Zietsman
Tamri Henriëtta Plattner
Josua Francois van Rensburg

 

Vlnr agter Francois van Rensburg, Dihan Keun, Elzabé Wietsman, Kaz McFadden en Duncan Johnson. Voor is Claudia Jones en Henriëtta Greyfenberg Plattner.

Duncan Johnson en Dihan Keun