Radioteater
CategoryWendramas: Luister na ‘Shirley se skuld’ op 2 Mei
Luister Donderdag 2 Mei na Shirley se skuld, een van ons wendramas.
Ons sluit die tentoonstelling van 2023 se wendramas af met die mer…
Wendramas: Luister weer na ‘‘n Blommekroon vir Belinda’
Luister Donderdagaand om 8 uur in RSG se Radioteater na ’n Blommekroon Vir Belinda, deur Almé Swart, pryswenner in die kategorie beste Jo…
Luister weer na ‘Taaispul’, nog ‘n wendrama
Luister Donderdagaand net agtuur na Taaispul deur Madeleine Venter. Taaispul is die derde prys wenner van RSG se radiodramaskryfkompetis…
RSG se eerste dramaseisoen van 2024
Die nuwe drama seisoen is belaai met opwindende dramas vir elke oor. Die sukses van die vorige seisoen kan duidelik gemeet word aan die h…
Luister weer na ‘Verraad’
Luister Donderdagaand net na agtuur na Verraad, ‘n menslike drama oor emosies, liefde, verraad en geheime in ‘n verbrokkelende verhouding…
Luister weer na die wendrama Tweegesig
In die RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV se 2023 wenner, Tweegesig, verander ‘n doodgewone dag in ‘n dramatiese e…
Luister weer na Paasdrama ‘Lam vir die Pase’
Lam vir die Pase beloof om die luisteraars ‘n blik te gee op die omstandighede van gewone mense wat in ‘n oogwink verander.
Skakel ger…
RSG + ATKV = 2024 Radiodramakompetisie
Vanjaar vind die 28ste RSG-radiodramaskryfkompetisie plaas.
Dié kompetisie bied ‘n platform vir talentvolle skrywers om hul kreatiwite…
Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie
Lena Nel (42), ’n Pretorianer wat bladuitleg vir ’n farmaseutiese maatskappy doen, is die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie me…
Luister weer na ons Kersdrama
Luister weer na ons Kersdrama Vier dae voor Kersfees, deur Estel de Beer
Ons vier Kersdag op ‘n plaas in Suid-Afrika.
Ontmoet die S…
Luister weer na ‘Die Belofte’
Luister Donderdagaand net ná agtuur na Die Belofte deur Paula Hartzenberg. Dit vertel die storie van twee sussies wat hul ma se geheime o…
Luister na die ‘Radio Awards’ wendrama ‘Sou die sterre luister’
Luister weer: ‘n Riller oor die uitwerking van beurtkrag
Luister Donderdag 12 Oktober net na 20:00 na die drama Beurtkrag.
Die drama gaan oor die uitwerking wat talle struikelblokke in die mo…
Ons open nuwe radioteater-seisoen met eenvrou-komedie ‘Holmruggery’
Selfs Marion Holm het na ’n jaar en ’n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en d…
Voornemende skrywers vind radiodrama slypskool waardevol
Op 15 Julie het talle skrywers aangemeld vir die radiodrama slypskool wat deel vorm van die 27ste RSG Radiodramaskryfkompetisie.
Gerr…
Radiodramaskryfkompetisie: ‘n aanlyn skryfskool; wenke van ‘n wenner
RSG, in samewerking met die ATKV, is verheug om die bekendstelling van die RSG Radiodramaskryfkompetisie aan te kondig. Dit is die 27ste …
Die Kompetisie – ‘n lekkerlag drama
Wat doen jy as jy ‘n daaglikse sukkelende bestaan in ‘n klein saai ou dorpie voer?
As jy die Pastoor van die fiktiewe dorpie Putfontein …
Heruitsending van bekroonde Slang in die gras
Op Donderdag 8 Junie is daar weer ‘n geleentheid om na wyle Chris Madjiedt se bekroonde drama, Slang in die gras, te luister in Radioteat…
Luister na bekroonde ‘Iewers in die grys’
Luister vanaand om 8 nm gerus na hierdie radiodrama wat ‘n verwerking is van die teaterteks wat by die 2023 kykNET Fiëstas bekroon is met…
Luister weer na dié aangrypende drama “En sorg tog mooi vir Buks”
Luister op 18 Mei om 8 nm na En sorg tog mooi vir Buks.
Moenie die aangrypende drama misloop nie.
SKRYWER: William Oosthuizen, ’n f…
Luister vanaand na “Hartseerherfs” deur PJ Haasbroek
Pieter Haasbroek
Die argiefdrama, Hartseerhefs, deur PJ Haasbroek, word op 11 Mei in Radioteater uitgesaai ter viering van die s…
Donker drama oor menslike swakheid in radioteater
Die drama, Die vlek van menswees, deur Adele van Wyk, het die derde prys verower in die 2022 Radiodramaskryfkompetisie. Dit word op 20 A…
Jong liefde in Jeugwenner se radiodrama besing
In Radioteater van 13 April word die wendrama in die afdeling vir Jong Skrywers van die 2022 RSG Radiodramaskryfkompetisie gehoor: Mot, d…
RSG en Innibos skep klankdramas in ‘n kits
Hoe moeilik is dit om ‘n radiodrama te skryf? Kan ‘n mens in ‘n kits ‘n storie in klank vertel?
Kobus Burger, RSG se programbestuurder…