Radioteater
TagLuister weer na ons Kersdrama
Die Scrooge in A Christman Carol
Kersdrama ( Penniegryper: ‘n Kersfeessprokie deur Charles Dickens)
Charles Dickens
Pennie…
Luister weer: Bring vir Carli
Kan harde werk en musiek die geniale Tehan staande hou, tien jaar nadat sy lewe drasties verander het toe hy as eerstejaar-student oor di…
‘n Prettige kerkkoorkomedie sorg vir vakansievermaak
Die Vrystaatse aktrise en dramaturg Ilne Fourie se nuwe komedie, Halleluja Amen, word op Donderdag 17 Desember om 20:00 op RSG uitgesaai …
Van weerwolf tot woef in 2020 2e radiodrama-seisoen
Spoke, weerwolwe, ‘n kostelike hondjie genaamd Mof, ‘n onwelvoeglike pop en selfs ‘n “alien” bevolk RSG se tweede Radioteaterseisoen vir …
Sal die masjientjie Damien se siekte genees? Luister weer
Donderdagaand 10 Desember om 8 uur in Radioteater kon jy luister na Die Masjientjie deur Joe Kleinhans.
”Joe Kleinhans droom hy skryf…
Dubbeldoor Goëlstories: Luister weer
Klassieke bederf uit drama-argief
Die DVD plakkaat van die fliek
Die fliekplakkaat
Radioteater-liefhebbers word op Donderdag 19 November om 20:00 bederf met ‘n arg…
Die liefde se vreemde draaie…
‘n Tweede kans is ‘n splinternuwe liefdesverhaal uit die pen van die radiodramaturg Ronel Mostert met Mari Snyman as die regisseur.
Di…
Elvis Presley en die Weskus-vissersvrou
Die kortverhaalskrywer Hendie Grobbelaar was verlede jaar ‘n finalis in die RSG en Sanlam se Radiodrama-skryfkompetisie met haar heel eer…
Luister weer: Radiodrama oor ‘n familie-geheim
Luister Donderdag 29 Oktober om 20:00 na NAG VAN DIE VER MUSIEK deur Engela van Rooyen-Linde
DIE STORIE
‘n Outydse beertjie musiekboks…
Komedie oor die triomfantlike koek
Joey van Niekerk
Die skrywer Joey van Niekerk is bekend om haar geestelike radiodramas asook haar aangrypende stuk vir RSG Kunstefees…
Ons nuwe dramaseisoen
Ons dramaseisoen sluit talle lekkerluister dramas in, van komedies tot vroueverhale, van klassieke dramas tot ‘n drama oor weerwolf-drama…
Ella se Perde takel verskeie taboes
‘n Lesbiese Skotse vrou wat naby Hermanus met perde boer, ‘n Duitse eerwaarde van Genadendal en ‘n binne-stryd oor godsdiens, is die el…
Luister weer na Die Blikslim
Die bekroonde radioskrywer, Martyn le Roux se drama: Die Blikslim handel oor ‘n savant in ‘n tragikomedie wat luisteraars diep gaan roer….
‘As ‘n kind kom kuier’: ‘n drama vol patos
Zelda Bezuidenhout se “As ‘n kind kom kuier” word op Donderdag 4 Junie om 20:00 op RSG uitgesaai. Hierdie boeiende drama propvol patos w…
Paar weke van wenners op RSG
Die room van die oes! Dit is wat RSG se luisteraars vanaf Donderdag 21 Mei kan verwag wanneer die jaarlikse “seisoen van die wenners” afs…
My mense, met Antoinette Kellerman
My mense deur Dot Serfontein kan op Donderdag 14 Mei om 20:00 op RSG in Radioteater gehoor word.
Solostuk met Antoinette Kellerman
…
Wolf-wolf hoe laat is dit? is propvol teater-legendes
Wolf-wolf hoe laat is dit? deur Hennie Aucamp
Hierdie produksie van die veelbekroonde RSG Kunstefees is gister 7 Mei om 20:00 weer …
Luister weer: ‘Vergifnis’
’n Uitmuntende goedvoel-storie. Meer as dit! As ons elke dag sulke positiewe stories (hoor), gaan ons land in ’n sonskynland verander.
…
Marita vd Vyver se ‘Genade’: Luister weer
Marita van der Vyver
Marita van der Vyver se radiodrama, Genade, word beskryf as ‘n “meesterklas in hoe om ‘n storielyn met ‘n voorsp…
Luister weer: ‘Sjarrap en eet jou kos!’
Ilné Fourie
Die Vrystaatse dramaturg en aktrise, Ilné Fourie, se komiese radiomdrama Sjarrap en eet jou kos! is al as “briljant” en u…
Paasspel: Die leë graf
Die leë graf. Foto: Bruno van der Kraan.
In hierdie grendeltyd bring RSG se Radioteater ’n splinternuwe Paasspel op Goeie Vrydag na d…
Luister weer: Man op die Maan
Helena Mellett se liefdesverhaal Man op die maan (19 Desember) word deur die akteur-regisseur Anrich Herbst opgevoer.
RSG RADIOTEATER …
Luister weer: Kulkiekies
KULKIEKIES, ‘n drama deur Deon Johnston oor gevare van sosiale media, word op Donderdag 12 Desember om 20:00 op RSG uitgesaai. Christell…