Ly jy aan selfoonskeiding-angs


Lise Swart vind meer uitvind oor die teenstrydige diagnose van Nomofobie. Die vrees om van jou selfoon geskei te word. Klink dit vir jou dalk bekend? Raak jy angstig wanneer jou selfoon nie aan jou sy is nie?