Mag ek wild wat op my plaas beland, hou?


  1. Sylvester het twee keer uit die Karoo Nasionale Park ontsnap. Hy is nou die trotse pa van 2 en leier van ‘n trop van 8 by Kuzuko Lodge naby die Addo Olifantpark.

    As wild vanuit ‘n reservaat op my plaas beland, mag ek dit hou?

  2. Wat is die regte van werkers wanneer ‘n besigheid as lopende saak verkoop word?
  3. Wanneer moet ‘n kurator aangestel word om iemand in hofverrigtinge by te staan?
  4. Wat gebeur wanneer die tradisionele reg bots met wetgewing?

Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek bostaande vrae van luisteraars. Luister na hul antwoorde: