Magdaleen sê dankie aan luisteraars


Magdaleen Kruger

Magdaleen Kruger, voormalige Stasiebestuurder van RSG, skryf:
“Ek bedank graag uit my hart uit vir elkeen wat na die vorige nuusbrief vir my ‘n e-pos gestuur het wat dankie sê of wat goeie wense stuur vir my aftrede. Ek was aangenaam verras oor die reaksie. Baie dankie en beste wense vir elkeen.”