Baie landingstuie oppad na Mars


Die stofstorm tref NASA se Rover

Die jongste Mars-tuig

Die rooi planeet, Mars, is deesdae baie in die nuus. In verlede week se program het Jim Adams uitvoerig gepraat oor Perseverance wat eersdaags op Mars land. Perseverance is egter nie al tuig wat sy opwagting by Mars sal maak nie. Daar is tuie van die Verenigde Arabiese Emirate en China wat projekte op Mars gaan onderneem.

Daar is ook ‘n antwoord op ‘n luisteraarsvraag oor wat van die triljoene sonne se energie word wat hulle uitstraal.