Meer oor atome, muskiete, wolfspinnekoppe en papegaaie


Hoekom moet ons verstaan hoe atome lig absorbeer?

Behalwe vir muskiete, wat byt jou in die skemertyd?

Hoe werk die proses van verassing?

 

Ons leer meer oor die wolfspinnekop wat vir ons uit die gras loer;

hoekom net groot krewe gevang mag word;

en die voëlgeluide wat papegaaie naboots.