Meer oor goue kruipmolle en mooi motte


Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.

Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die kenners te sê het oor dié mot.

Ons leer meer oor kruipmolle in die Paarl, motte in Pretoria, en hoekom die mens diere mak gemaak het.

 

 

Suid-Afrika het ‘n hele paar baie mooi soorte motte

Leer meer oor motte: https://www.lepsocafrica.org/index.php?option=com_content&view=article&id=1266:sa-butterfly-census-weeks&catid=132:general

Hier is twee van Engeland, Wallis en Skotland se mooi motte:

Garden Tiger. Arctia caja

Scarlet Tiger. Callimorpha dominula