Meer tegniese skole kan só help


Woensdag 13 Februarie 2019

President Cyril Ramaphosa het in sy staadsrede gesê dat die regering weer tegniese skoolopleiding ‘n prioritiet wil maak. Hy sê daar is ‘n behoefte aan tegniese beroepsgerigte onderwys- en opleidingskolleges, en dat ‘n beduidende aantal skole na tegniese hoërskole omgeskakel sal word. Watter rol kan tegniese skole in die onderwysstelsel speel?