Ons spoorstelsel is in sy m&&#!


Metrorail sê treindienste tussen Bellville en Kaapstad word vandeesweek hervat nadat dit vir bykans twee jaar gesluit was. Metrorail het die spoorlyn in Maart 2020 gesluit toe Vlak-5 inperkingsmaatreëls die eerste keer ingestel is. Die woordvoerder, Nana Zenani, sê proefritte het gister begin waarna die spoorlyn sy dienste vir pendelaars Woensdag sal oopstel. Zenani sê ‘n rooster met nuwe treinskedules sal ook in werking gestel word. Sy sê al die stasies op die roete sal oopgestel word behalwe die Parow-stasie wat onder vandale deurgeloop het en nog nie gereed is om oop te maak nie. Ons bespreek die agteruitgang van die land se spoorstelsel, die gevolge hiervan en vra of dit moontlik is om dit om te draai en te laat herleef.

Lank, lank gelede

Dekades gelede

Toe treine in die Kaap nog geloop het…

Toe treine wel nog geloop het…

July 21, 2018. Cape Town. Trains were set on fire at Cape Town station. Firemen out of water. Photo by Ruvan Boshoff