Menseroof in SA is ‘n nare werklikheid


Herman Bosman praat oor menseroof, of ontvoering soos dit in die volksmond bekend staan. Hy bespreek die huidige situasie en die redes vir menseroof.

 

Herman Bosman praat oor die rol van die staat en die burgerlike gemeenskap om menseroof te bekamp.