Moenie te gou intree as jou kind ansgtig raak nie


Donderdag 25 April 2019

Ouers en versorgers moenie te beskermend of te gou moet intree wanneer ‘n kind angs ervaar nie, want dit kan selfs tot verdere angs lei. Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Fred Schouwink oor kinderangs. Hulle praat ook oor wanneer om hulp te kry vir angs by kinders, en hoe so ’n proses werk.