‘n OTM wat pap uitspoeg Home Leefstyl Kos Top Stories Driesestig Gepubliseer op 19/06/2020. 19/06/2020 Die eerste pap-OTM is op Potchefstroom in gebruik geneem. ‘n OTM waar jy pap kan kry? Ja, jy het reg gehoor. Prof. L.J. Grobler vertel vir Sue Pyler van die eerste pap-OTM op Potchefstroom. Laai Af (7 268KB) Teken in met iTunes Luister Die tweede pap-OTM is in die Kruger Wildtuin.