‘n Proteïen in die ruimte?


Al gehoor van ‘n proteïen in die ruimte? Die span vertel van een wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?

Daar is ook meer inligting oor ‘n reuse ontploffing wat miljoene ligjare gelede in die ruimte plaasgevind het.

En hulle praat oor ‘n nuwe projek waar ‘n satelliet opgestuur sal word om ander satelliete te gaan diens.