Los ons renosters uit! Bokhorings het dieselfde samestelling


  • Kan ‘n mens ‘n renosterhoring vervang met ander diere se horings? Dan hoef niemand mos renosters dood te maak vir hul horings nie?
  • Hoekom ‘n passasiersvliegtuig bou met toiletvensters en dan word dit nooit oopgemaak nie? Wat is bokhorinkies? Kan diere van geslag verander? Onder watter omstandighede vind dit plaas en hoe wyd verspreid is dit?

Luister na die antwoorde