Meer wilde diere in stede?


Hoekom het soogdiere nie eierlêend gebly nie?

Hoekom word soveel wilde diere in stede aangetref?


Maar is dit waar of fopnuus? https://qz.com/india/1849226/fake-news-of-wild-animals-in-cities-amid-coronavirus-is-dangerous/

 

En waarom hop sekere voëls, terwyl ander loop of stap soos mense?