Nuwe mariene-spesies ontdek


Ons hoor meer oor nuwe mariene spesies op die bodem van die oseaanvloer, wat gelei tot groot entoesiasme oor die diepseelewe.

Wetenskaplikes verduidelik ook:

Hoe is dit moontlik dat ‘n stukkie los mat wat bo-op ‘n vloer of op ‘n ander mat lê, die geneigdheid het om mettertyd oor die vloer te kruip?

Hoe beweeg die wind ‘n deur wat byna toe is, heen en weer? Het dit iets te doen met golflengte?

Luister hier na dié besprekings: