Ons Strelitzia betower wêreld


Ons inheemse Strelitzia (Strelitzia reginae) betower die wêreld. Dit pryk op ons 50-sent munt en is selfs deel van die embleem van die Amerikaanse stad, Los Angeles.

Strelitzia reginae

Keith Kirsten vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink meer van dié besonderse plant, wat oranje of geel blomme kan dra.

Die plant kom veral in Oos-Kaap en KZN voor en is ‘n ideale tuin- en potplant.

Familie: Strelitziaceae
Spesie: reginae
Algemene name: kraanvoëlblom, bird of paradise, orange strelitzia (Eng.); isigude (Nguni)

Lees meer oor die strelitzia: http://pza.sanbi.org/strelitzia-reginae

Enkele foto’s oor dié besonderse plant

Strelitzia reginae

Strelitzia reginae

Strelitizia reginae

Die geel Strelitzia

‘n Strelitzia bos