Tuin
CategoryWat bepaal blomkleure?
Kappertjies
Ons gesels oor kappertjies wat naby Jakob Regop-blomme groei, wat dieselfde kleurverskynsel toon. Het die kleurpatrone da…
Wat gaan aan met my grasperk?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos…
Oom Kiepie se groentetuin
Oom Kiepie in sy mildelike groentetuin.
Op die plaas Mulderbosch naby Stellenbosch kruis Haidee Muller se pad met dié van Oom Kiepie….
Kan ons aardverwarming omkeer?
Dié gewilde program word voortgesit. Jy kan uitsien na nóg insiggewende insetsels oor klimaatsveranderings en hoe dit boerdery-metodes en…
Hou die peste biologies uit jou tuin
Botanis Ernst van Jaarsveld vertel vir Martelize Brink hoe om met biologiese beheer die peste uit jou tuin te hou.
- Laai Af (13 77…
Ons Strelitzia betower wêreld
Ons inheemse Strelitzia (Strelitzia reginae) betower die wêreld. Dit pryk op ons 50-sent munt en is selfs deel van die embleem van die Am…
My avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antw…
Clivias – ons pragtige boslelies
Kenners gesels op Oggend op RSG oor die ses spesies boslelies en die nuwe kleure wat veral in die Ooste gekweek word.
Luister hier na …
Erfenis rose is volrond, geurig en gehard
Erfenis-rose is meer gehard as moderne, geteëlde rose. Dit benodig minder water, geen gesnoei en groei eintlik wild. Die vorm van die kno…
SA wen weer goud in Chelsea – pragfoto’s
Suid-Afrika se uitstalling by die beroemde Chelsea-blommeskou in Londen het vir die 35ste keer ‘n goue medalje verower. Die uitstalling i…
RSG se ywerigste tuinmaker se beste tuinwenke
Die ywerigste tuinmaker by RSG, Derrich Gardner van Saterdagoggende se Brekfis met Derrich-faam, gee sy 8 beste tuinwenke.
Groot dele …