Sluimerende tragedie: aasvoëls aan’t uitsterf


Die baardaasvoël: byna bedreig.

Dit word beskryf as ‘n sluimerende tragedie – die vernietigende uitwerking wat klimaatsverandering op aasvoëls het.

Lizma van Zyl gesels Charné Wilhemi van VULPRO, ‘n organisasie wat hom beywer vir die bewaring en beskerming van aasvoëls.

Hoewel dié voëls dalk nie die mooistes onder die gevleueldes is nie, speel hulle ‘n noodsaaklike rol in die ekostelsel.

As aasvoëls uitsterf, is dit die begin van die einde van die mensdom, onder meer omdat siektes weens verrottende karkasse kan uitbreek.

Lees meer oor die bedreigde aasvoëlspesies in Suid-Afrika en die res van die wêreld: https://www.vulpro.com/