Wag skildpaaie vir reën voor hulle eiers lê?


Wag skilpaaie vir reën voor hulle eiers lê?
Hoekom is daar soveel mooi in die natuur?
En hoekom is daar weerstandige kieme in hospitale?

Wetenskaplikes beantwoord dié vrae in Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Haidee Muller.

 

‘n Seeskilpadwyfie grawe ‘n gat om haar eiers te lê.