Neem grootwithaaie se getalle af?


Wanneer jy van Johannesburg na Sydney vlieg, hoekom voel dit of jy inderwaarheid eers Antartika toe vlieg? En wat het die wind daarmee te doen?

Hoekom werk insekdoders nie op jeukmyte nie?

Is dit waar dat grootwithaaie se getalle plaaslik afneem? Hou die afname in die getalle van grootwithaaie verband met die afname in walvisgetalle? is die afname beperk tot Valsbaai? Wat is die oorsaak en die implikasies?

Lees ook: https://www.dw.com/en/divers-spot-great-white-shark-near-hawaii/a-47143686

Kyk en luister ook:

https://www.rsgplus.org/natuur/wat-het-skeurtandhaaie-met-toerisme-te-doen/