Noorderligte, asteroïede, heelal-uitdying


Aurora Borealis oor Kanada

Hoe ver noord moet jy gaan om die Noorderligte mooi te kan sien, en hoe lyk die koue, noordelike sterrehemel van Baffin-eiland in Noord-Kanada? Sam de Beer van Nunavut in Kanada is ‘n gereelde luisteraar na Sterre en Planete. Hy vertel van die sterrehemel in sy omgewing.

Die span praat ook oor ‘n asteroïed wat later vandeesweek naby die aarde verbyflits.

En daar is nuwe inligting oor die uitdying van die heelal.

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/rsg-radio/programme/sterre-en-planete/is-auroras-voorspelbaar/

https://www.rsgplus.org/rsg-radio/programme/sterre-en-planete/en-toe-sien-ek-die-1e-keer-die-noorderligte/

 

https://www.rsgplus.org/natuur/25374/