Noordwes-boer se bokstoet was sy ‘beste sakebesluit ooit’


Rooi Kalahari bokke

Cobus Meyer is ‘n boer van Leeudoringstad in Noordwes. Volgens hom was sy destydse besluit om ‘n Kalahari Red Goat-stoet aan te skaf een van die beste sakesbesluite wat hy nog geneem het. Hy verduidelik waaraan hy sy suksesse toeskryf.

Este Mathew van die Trust vir Bedreigde Spesies was onlangs ‘n gas by ‘n hommeltuigkonferensie buite Stellenbosch. Volgens haar is die gebruik van hommeltuie aan die toeneem.

Wynand Steyn is professor in siviele ingenieurswese en departementshoof by die Universiteit van Pretoria. Hy is hy ook ten gunste van digitale gebruike op plase, en die allerbelangrike inligting wat dit aan boere voorsien.