Onderwyser, bly só koelkop as leerder jou uittart


Onderwyser, bly só koelkop wanneer leerders jou uittart!

Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe onderwysers koelkop kan bly wanneer kinders hulle uittart en uitdagende gedrag toon. Tans word daar oor baie voorvalle in die media berig waar onderwysers reageer op maniere wat tot ontslag lei, omdat hulle nie in moeilike situasies gereguleerd kan optree nie.