Ons spesiale Kersdag-programme
04:30 RSG Landbou
05:00 Kersdag Oggendstemming (klassieke musiek) – Tharien Oosthuizen
05:55 Vroegoggend gedagte
06:00 Nuus en temperature
Kersdag Oggendstemming (klassieke musiek) – Tharien Oosthuizen
06:40 Bybelvoorlesing vir kinders
06:50 Lewende Woorde
06:55 Weervoorspelling
07:00 Monitor aktualiteitsprogram
08:00 Nuus
08:05 Spesiale Loof die Here program – Wouter de Wet
09:00 Kersdiens
09:45 Kersverposing
10:00 Nuus
Kersdagversoeke
11:00 Nuus
Kersdagversoeke
12:00 Nuushooftrekke
Spesiale Kersdrama -DIE NAG VAN DIE WYSES
13:00 Nuus
Spesiale Klassieke musiekprogram vir Kersdag – Terrance April
50 minute
14:00 Nuusbulletin
Spesiale VERS EN KLANK – Margot Luyt & Tharien Oosthuizen
15:00 Nuus
Kersdokumentêre program
16:00 Nuus
Spesiale kersmusiekprogram – Tharien Oosthuizen
17:00 Spesiale Kersdagprogram – Flip Loots
18:00 Nuus en weer
Spesiale kinderprogram/musiek – Christelle van Tonder
18:30 Kort dokumentêre program oor hoe jongmense Kersfees vier – Jacqui January
19:00 Nuus
Aanddiens
19:30 Spesiale Kersdagprogram vir kinders – Haidee Muller
20:00 Spesiale Kersdagprogram – Fritz Klaaste
21:00 Nuus en temperature
21:10 Gewone programskedule