Oor akkedisse en hoogtevrees


Byt alle akkedisse só seer, en is dit normaal as julle jou beetkry om nié te laat los nie?

Word ‘n mens met hoogtevrees gebore? Waarom ondervind ons nie hoogtevrees in vliegtuie nie, maar wel op ‘n hoë gebou? Daar word beweer dat sekere volke, bv. die inheemse mense van Amerika, nie aan hoogtevrees ly nie, en hulle word daarom gebruik om die staalstrukture van wolkekrabbers te bou. Is dit so?

Hoe verklaar jy dit?