‘Opkomende boere moet om tafel sit met besluitnemers’


“Opkomende boere moet saam met besluitnemers om die tafel sit om ‘n verskil te maak.” Dis wat Kallie Schoeman van Die Schoeman Groep aan opkomende droëboonprodusente gesê het, wat onlangs deur dié groep vir hul sukses vereer is.

Ons hoor by Aartappels SA wat in Augustus op die aartappelmarkte gebeur het.

Die Swartland-skou is vanjaar vir die 88ste keer op Moorreesburg aangebied.