Ouers kan kind se selfvertroue skaad of bou


Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Katherine van Heerden en Elzette Fritz oor hoe om kinders se selfbeeld en selfwaarde te bou.

Hoe beïnvloed hoe ek met my kind praat, sy selfvertroue en sy vermoë om die lewe om hom te ontdek?