Paarl kry ‘n ondergrondse laboratorium


Dr. JJ van Zyl vertel van Afrika se eerste diep ondergrondse laboratorium, Paarl Africa Underground Laboratory, wat beplan word in die Huguenote-tonnel.