Parys se water-treurmare met rioolbesoedeling duur voort


Ons fokus op Parys en die stappe wat Afriforum en dorpenaars doen om die verantwoordelike munisipaliteit sover te kry om skoon water aan die dorp en omgewing te lewer.

Die water is tans met riool besoedel, en die die munisipaliteit skuld ‘n klein fortuin aan Eskom, wat tot strafkrag lei.