Porterville saaiprojek maak wins


Die saaiprojek van Porterville se gemeenskapsvereniging het ‘n netto inkomste van R200 000 vir die 2020/21-produksieseisoen opgelewer. Kaap Agri is die stigterslid van hierdie vereniging, en Johan de Lange gesels oor dié inisiatief.

Daar is nuus oor die jongste vleispryse wat by veilings in die Noord-Vrystaat behaal is.

Ons gesels met Anri Strauss van Chemunique oor ‘n identifikasiestelsel vir mankheid in skape.

Luister na RSG Landbou: