Raad vir boere oor kragsituasie


Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter raad hy vir produsente het.

Daar oudergewoonte nuus oor veilings,

en ons hoor wat dr. Gerhard Neethling van die Rooivleis Abattoir Vereniging te sê het oor die rol van die veearts met betrekking tot vleisveiligheid by abattoirs.