Raak só ontslae van Spaanse riet in plaasdamme


Spaanse riet

‘n Luisteraar soek raad oor die Spaanse riet wat plaasdamme oorneem. Ons het by prof. Charlie Reinhardt van die Noordwes Universiteit gaan kers opsteek. Die jongboere van Agri Wes-Kaap hou eersdaags ‘n virtuele kongres. Breyton Milford van die Nasionale Jeugskou praat oor die toekoms van jeugskoue in Suid-Afrika.