Regskliniek op lug vir vroue met beperkte toegang tot die reg


Maandag 13 Augustus 2018 – Regter Navi Pillay was die eerste vrou wat ‘n regspraktyk in KwaZulu-Natal geopen het. Sy was in 2009 op Forbes se lys van die 100 mees invkloedryke vroue in die wêreld. Sy is trots op die vooruitgang wat vroue gemaak het om teen mishandeling op te staan. Lynette Francis hou ‘n regskliniek op lug vir vroue wat sukkel met toegang tot die reg.