Regskwessies oor aftree-oorde, eiendomsagente…


Rus daar enige verpligting op die eienaars van aftreeoorde om aktiwiteite vir inwoners te reël?

Igna Klynsmith beantwoord dié en die volgende regsvrae van luisteraars:

  • Is ‘n eiendomsagent wat nie ‘n getrouheidsfondssertifikaat het nie, geregtig op kommissie?
  • Kan ‘n mens na jou troue nog ‘n huweliksvoorwaardekontrak sluit?
  • Wanneer kan deeltiteleienaars self die hof nader sonder om die beheerliggaam daarin te ken?