RSG is weer Rapport-lesers se gunsteling nasionale radiostasie


Dankie dat jy vir RSG gestem het!

RSG is weereens as Rapport-lesers se gunsteling nasionale radiostasie aangewys.

Rapport-lesers kon soos vorige jare, hulle voorkeur handelsname kies.

Die uitslag is op Sondag 25 September in Rapport gepubliseer.

Met jou hulp ontvang RSG die platinumtoekenning in die nasionale radiostasie-kategorie.